Jou land is my land


en ek weet die toekoms is onseker-
en die donker is digby-
en ek weet ons wag n lang reis-
reg deur die woestijn-

Maar jou land is my land-
Jou volk is my volk-
Jou taal is my taal-
Jou god is my god-
Jou droom is my droom-
Jou pad is my pad-
Jou toekoms is my toekoms-
Jou hart is my hart-

My deel is jou deel-
My brood is jou brood-
Jou lewe is my lewe-
Jou dood is my dood-

En wanneer die donker kom-
en jou mense my ontwyk-
Sal ek my liefde gee-
totdat die haat verdwijn-

Want jou huis is my huis-
Jou angs is my angs-
Jou stilte my stilte-
Jou land is my land-

Stef Bos 

Reacties

Een reactie posten

Populaire posts van deze blog

HIV en borstvoeding (Else)

My lovely Leuven , I feel so broke up,...(Else)

Zuid-Afrika op zijn mooist! (Else)